Episodes

Wednesday Mar 04, 2020
Vuur van God!
Wednesday Mar 04, 2020
Wednesday Mar 04, 2020
Vuur van God!
Deur: Gary Kieswetter
Welkom by ons Potgooi!
Geniet die boodskap en deel dit gerus met jou vriende en familie - kom ons versprei saam die woord van die Here!
Kyk gerus na hierdie boodskap se Facebook uitsending deur hierdie volgende skakels te volg - ons vra omverskoning vir die onderbreking tydens die uitsending:
https://www.facebook.com/diebronkerk/videos/1436870026487463/
https://www.facebook.com/diebronkerk/videos/632267194000378/
Besoek gerus ons webtuiste vir meer inligting by www.diebron.co.za of volg ons Instagram blad by @diebronkerk
Mag God jou en jou gesin reiklik seën!

Wednesday Feb 26, 2020
Waar is God?
Wednesday Feb 26, 2020
Wednesday Feb 26, 2020
Waar is God?
Deur: Peter Kotze
Welkom by ons Potgooi!
Geniet die boodskap en deel dit gerus met jou vriende en familie - kom ons versprei saam die woord van die Here!
Kyk gerus na hierdie boodskap se Facebook uitsending deur hierdie volgende skakel te volg:
https://www.facebook.com/diebronkerk/videos/976330936101086/
Besoek gerus ons webtuiste vir meer inligting by www.diebron.co.za of volg ons Instagram blad by @diebronkerk
Mag God jou en jou gesin reiklik seën!

Wednesday Feb 19, 2020
Here, praat met my
Wednesday Feb 19, 2020
Wednesday Feb 19, 2020
Here, praat met my
Deur: Gary Kieswetter
Welkom by ons Potgooi!
Geniet die boodskap en deel dit gerus met jou vriende en familie - kom ons versprei saam die woord van die Here!
Kyk gerus na hierdie boodskap se Facebook uitsending deur hierdie volgende skakel te volg:
https://www.facebook.com/diebronkerk/videos/127484315277915/
Besoek gerus ons webtuiste vir meer inligting by www.diebron.co.za of volg ons Instagram blad by @diebronkerk
Mag God jou en jou gesin reiklik seën!

Wednesday Feb 12, 2020
God won't give you more than you can handle
Wednesday Feb 12, 2020
Wednesday Feb 12, 2020
God won't give you more than you can handle...
Deur: Henry Pike
Welkom by ons Potgooi!
Geniet die boodskap en deel dit gerus met jou vriende - kom ons versprei saam die woord van die Here!
Kyk gerus na ons Facebook uitsending by hierdie skakel:
https://www.facebook.com/diebronkerk/videos/643443043080739/
Besoek ook ons webtuiste vir meer inligting by www.diebron.co.za en volg ons Instagram blad by @diebronkerk
Mag God jou en jou gesin reiklik seën!

Wednesday Feb 05, 2020
Wat dra jy? - Deur Gary Kieswetter (Deel 2)
Wednesday Feb 05, 2020
Wednesday Feb 05, 2020
Kyk gerus na ons lewendige Facebook uitsending - volg hierdie skakel:
https://www.facebook.com/diebronkerk/videos/500335414195699/

Thursday Jan 30, 2020
Passie vir Jesus - Deur Justine Pike & Haylett Botha
Thursday Jan 30, 2020
Thursday Jan 30, 2020
Ons het 'n wonderlike familiediens gahad! Kyk gerus na die Live Stream van hierdie ongelooflike boodskap deur die volgende skakel te volg:
https://www.facebook.com/diebronkerk/videos/183068879439485/

Tuesday Jan 21, 2020
Wat dra jy? - Deur Gary Kieswetter
Tuesday Jan 21, 2020
Tuesday Jan 21, 2020
'Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood. Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. '
JAKOBUS 1:14-15

Wednesday Jan 15, 2020
Hy't jou self gekies - Deur Henry Pike
Wednesday Jan 15, 2020
Wednesday Jan 15, 2020
'Julle het My nie uitverkies nie, maar Ek het julle uitverkies en julle aangestel om vrug te gaan dra en dat julle vrug kan bly, sodat wat julle die Vader ook al in my Naam vra, Hy julle dit kan gee. '
JOHANNES 15:16

Wednesday Jan 08, 2020
Maak 'n besluit - Deur Gary Kieswetter
Wednesday Jan 08, 2020
Wednesday Jan 08, 2020
'Dit is die dag wat die Here gemaak het. Laat ons daaroor juig en bly wees.'
PSALMS 118:24

Wednesday Jan 01, 2020
Wanneer ek na God kyk - Deur Henry Pike
Wednesday Jan 01, 2020
Wednesday Jan 01, 2020
'Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al hoe meer verander om soos die Here te lyk, met ’n heerlikheid wat steeds toeneem namate die Here, dit is die Gees, dit aan ons gee.'
2 KORINTIËRS 3:18